Validation Header

Validation desc

R 1 500 000 Bond Calculator | 3 Bedroom House for Sale in Kleinfontein AH

Pretoria, Kleinfontein AH

3 2 4

Pragtige Kothuis Te Koop in Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp net buite Pretoria Oos.

Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop ‘n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.

Hierdie pragtige Kothuis (log cabin) bied die volgende: 3 X slaapkamers (of 2 X slaapkamers PLUS 'n aparte "Ouma-woonstel", 2 X badkamers, 'n lekker kuierstoep, netjiese tuin en 4 X motorafdakke. 'n Solar geyser, 'n 5 KVA kragvoorsieningstelsel en lugversorings in die hoofslaapkamer asook die leefarea maak hierdie 'n goeie koop.

Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met 'n panoramiese uitsig na die Bronberge.

Kleinfontein is 'n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme.

Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “'n Aandeleblokskema is 'n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika.

In 'n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl 'n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit.

Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op 'n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.”

Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie.

Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind.


Property Overview

Listing Number
115932770
Type of Property
House
Description
Freestanding
Lifestyle
Country Living, Estate, Security Estate
Pets Allowed
Yes

Rooms

Bedroom
3
Bathroom
2
Kitchen
1

External Features

Parking
4

Building

Standalone Building
Yes


Contact AgentWeb Ref 115932770

Send Agent a Message

A message will be sent to the Agent on your behalf.

By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.

Agency

Agency profile logo

Agents

Gustav Kriel
View Agent's Properties

Print Print

Latest Listings


  • 3 Bedroom Townhouse for Sale in Sunnyside, Pretoria
    R 600 000

  • 3 Bedroom House for Sale in Kleinfontein AH, Pretoria
    R 1 500 000

  • 1. 5 Bedroom Apartment / Flat for Sale in Sunnyside, Pretoria
    R 379 000

  • 1 Bedroom Apartment / Flat for Sale in Menlyn, Pretoria
    R 3 000 000

  • 4 Bedroom House for Sale in Kleinfontein AH, Pretoria
    R 2 750 000

Send

:
Remember Me?
Forgot your password?
Don't have an account?Register now
By continuing I understand and agree with our Terms & Conditions and Privacy Policy.